Hoe gemaak as die koerant se voorblad knap voor saktyd steeds nie 'n storie het nie en daar absoluut niks op die kampus aangaan nie?
🎙Luister nou na En In Ander Nuus se eerste aflewering: Een vir die Span. https://www.underknees.com/episodes-1/episode-01-een-vir-die-span
En In Ander Nuus | Episode 1: Een vir die Span — Under Knees-Produksies
Hoe gemaak as die koerant se voorblad knap voor saktyd steeds nie 'n storie het nie en daar absoluut niks op die kampus aangaan nie? Grethe en Thomas wonder of dit eties sou wees om ’n ietsie kleins aan die brand te steek, maar Melissa het ’n skinderstorie gehoor wat die Nuwe Kampusweekblad se nuusd