Elke dag is daar stuikelblokke, vreugdes en aanslae vam die lewe. Solank jy jou oë op die Here vestig is alles oorkombaar al lyk dit nie altyd so nie. Hy is die Een is 'n lied wat ek geskryf het tot ons God se eer en losweg gebasseer op die lewe van koning David

https://songwhip.com/chenel-no1/hy-

#chenelno1 #afrikaans #afrikaansmusiek #afrikaansemusiek #afrikaanseliedjies #afrikaansesongs #afrikaansrock #afrikaanskook #afrikaanskook #lofprysing