Elkeen keer as jy jou weg verloor is daar iemand wat jou lief het, wat jou weer in die regte rigting stuur. Waardeer daardie persoon in jou lewe, jou liguis in storm waters

https://chenelno1socials.ck.page/

#chenelno1 #afrikaans #afrikaansmusiek #afrikaansemusiek #afrikaanseliedjies #afrikaansesongs #afrikaansrock #afrikaanskook #afrikaanskook

Chenél No.1 Social Media Links

Elke dag is daar stuikelblokke, vreugdes en aanslae vam die lewe. Solank jy jou oë op die Here vestig is alles oorkombaar al lyk dit nie altyd so nie. Hy is die Een is 'n lied wat ek geskryf het tot ons God se eer en losweg gebasseer op die lewe van koning David

https://songwhip.com/chenel-no1/hy-

#chenelno1 #afrikaans #afrikaansmusiek #afrikaansemusiek #afrikaanseliedjies #afrikaansesongs #afrikaansrock #afrikaanskook #afrikaanskook #lofprysing

Ek het 'n nuwe song, Red My is' n alternatiewe rock song wat jou sal aangryp. Luister op Spotify vandag

https://found.ee/RedMy-1

#chenelno1 #afrikaans #afrikaansmusiek #afrikaansesong #afrikaanseliedjies #afrikaansesongs #afrikaansrock #afrikaanskook #rocksongs👍

Luister Red My

Powered by found.ee

Found.ee

Nuwe song! Red My is nou beskikbaar op alle musiek stroom platforms. Hierdie alternatiewe rock song sit bloed in jou are! Luister nou.

https://open.spotify.com/track/1WJJJoD8eb5MynTtATPNh9?si=a8qGYpyAQamYRIqQYxwVaQ

#chenelno1 #RedMy #afrikaansrock #afrikaanskook #afrikaansemusiek #afrikaanseliedjies #afrikaansesongs #afrikaans

Red My

Chenél No.1 · Song · 2023

Spotify