Partial Line 1 closure related to icy, wet weather
OC Transpo interim general manager Troy Charter said the weather is a factor in a stopped train that has closed Line 1 between uOttawa and Blair stations. A broken cable can be seen on a train near Lees station.
https://www.cbc.ca/news/canada/ottawa/ottawa-lrt-line-1-problem-stop-weather-9.7124388?cmp=rss

Spike Lee’s ‘Upper Class Habits’ – Commentary Magazine

https://misryoum.com/us/trending-now/spike-lees-upper-class-habits-commentary-magazine/

On January 26, the famed director and New York Knicks bad-luck charm Spike Lee posted a Palestinian flag to social media. Perhaps the timing was coincidental, but something else happened on that day: The remains of the last hostage left...

#Spike #Lees #Upper #Class #Habits #Commentary #Magazine #US_News_Hub #misryoum_com

Spike Lee’s ‘Upper Class Habits’ – Commentary Magazine

On January 26, the famed director and New York Knicks bad-luck charm Spike Lee posted a Palestinian flag to social media. Perhaps the timing was

US News Hub
"Single's Inferno 5" Samuel Lee's True Personality Allegedly Exposed At The Gym - KpopNewsHub – Latest K-Pop News, Idols & Korean Entertainment

A fan’s boyfriend met him.

Kpop News Hub
Deze feelgood las ik in de herfstvakantie uit: Better than the Movies van Lynn Painter. Een YA en feelgood in één, dus perfect voor mij(n eigen manuscripten). En ik heb er zó van genoten! Naar mijn idee is dit hoe een feelgood geschreven wordt. Hoezo? Omdat het mooi opgebouwd, grappig en een pageturner is. De scènes zijn zo soepel en geloofwaardig opgebouwd, alledaags en tegelijkertijd grappig en soms ongemakkelijk, dat ik regelmatig hardop moest grinniken (‘Mama, is je boek weer grappig?’🤣) en helemaal ging hopen op de liefde tussen Liz en Wes❤️.

Ik had meteen het vervolg bij @blossombooks besteld (want toen nog niet beschikbaar): Nothing like the Movies, dat eigenlijk deze week bezorgd moest worden, maar zag dat de uitgever aan het verhuizen is, waardoor de bestellingen wat vertragen. Gelukkig genoeg te lezen, maar oooooh, ik heb echt zin in het vervolg!
.
.
.
#inspiratie #vrijetijd #lezen #lezenisleuk #iklees #boekenwurm #leesboek #leesvoer #booklovers #boekentips #leestips #schrijver #boeken #boekstagram #boekentip #ikleesthuis #boekenliefde #leesplezier #lees #lekkerlezen #boekjelezen #bookstagram #reading #booksofinstagram #lees #instabook #schrijversvaninstagram #spreadthebooklove #feelgood #blossombooks

Match Preview: Lees Testimonial (Saints vs Tigers)

In recognition of his tenth season of service to the Saints, 2026 is Matty Lees’ Testimonial Year, and…
#NewsBeep #News #Headlines #cas #castigers #castleford #CastlefordTigers #lees #leestestimonial #leesy #MatchPreview #matty #MattyLees #mattyleestestimonial #preview #testimonial #tigers #UK #UnitedKingdom
https://www.newsbeep.com/371796/

#LEES 

Canadian Prime Minister Mark Carney’s speech to the World Economic Forum in Davos

https://paulwells.substack.com/p/the-carney-doctrine

The Carney doctrine

Open comment thread on the PM's Davos speech

Paul Wells
Noodpakket

In 2025 zijn we met zijn allen in de grootst mogelijke puinzooi terechtgekomen. Alleen een overheid die zich werkelijk om haar burgers bekommert, kan nog bescherming bieden tegen een wereld vol gevaar, vindt Mieke van Stigt. Terugkijkend op het afgelopen jaar moeten zelfs de minst oplettende da

Sociale Vraagstukken
Noodpakket

In 2025 zijn we met zijn allen in de grootst mogelijke puinzooi terechtgekomen. Alleen een overheid die zich werkelijk om haar burgers bekommert, kan nog bescherming bieden tegen een wereld vol gevaar, vindt Mieke van Stigt. Terugkijkend op het afgelopen jaar moeten zelfs de minst oplettende da

Sociale Vraagstukken

Boeke wat jou op verre reise neem

Ek lees vandag een van ons bloggers, Jack Greeff, se artikels waarin hy die wekroep aanhef: Maak Lees Weer Lekker!
Hy erken self dat hy op hierdie stadium van sy lewe nie genoeg lees nie en wys uit hoedat vandag se sosiale media en videokultuur gemaak het dat ons al minder net kan stil sit en lees.
Baie van ons het in ons jonger jare die nodige aanmoediging en tyd gehad om die wêreld van boeke te kon verken. Boeke kon mens op verre verbeeldingsreise neem omdat jy self die prentjie moes skep volgens die feite en inligting wat in die storielyn aan jou gegee word.
Die voorgeskrewe boeke wat ons op skool gehad het, was nie altyd so optimaal gewees om jong seuns se avontuurlus aan te wakker nie. Aanvanklik was daar gefokus daarop om die jeug bloot te stel aan boeke met hoë literêre waarde. Later was dit nie meer so suksesvol nie, maar toe kom die era van die sogenaamde depressieboeke vir die jeug waarvan Jack in sy artikel skryf. Die ou of meisie kom uit ‘n swak huis, hulle raak met verkeerde vriende deurmekaar, die ou beland in die moeilikheid, die meisie raak swanger, ‘n omkeerpunt kom dalk en die karakters moet sin maak van wat gebeur het. Dan moes jy nog al die kritieke punte in die storie onthou sodat jy daaroor eksamen kon skryf.
Aan die anderkant wil mens ook nie te hard wees op die departementele amptenare wat die leerplanne moes opstel en die boeke moes help kies nie. Om die perfekte boeke vir die jeug te kies is soos om kos te kook vir ‘n koshuis vol kinders. Jy kan nooit almal tevrede stel nie. Boonop is daar nog die akademiese waarde van die boeke wat ook nog oorweeg moet word. Wat moet die jonges alles leer uit die voorgeskrewe boeke volgens die nuutste leerplanne?
Juis daarom is dit belangrik dat diegene wat wel lief is vir lees self die inisiatief neem en self biblioteek toe gaan om boeke uit te neem en te lees waarin jy belangstel. Indien jy wel elektroniese boeke wil lees, kan julle gerus gaan inloer by ‘n webwerf soos Project Gutenberg waar mens gratis elektroniese boeke kan aflaai waarvan die kopiereg reeds verval het en wat nou in die openbare domein is. Ouers en voogde van kinders moet ook self die voorbeeld stel deur stories te lees aan kinders en sodoende ook aan hulle die vermoë te gee om self die toneel in hul verbeelding te skets sonder dat dit vir hulle voorgesit word soos wat dit tans in die era van video en televisie gebeur.
Ek was bevoorreg om in ‘n tyd groot te word toe ons net in die oorgangsfase was tussen die ou bedeling en die nuwe bedeling na 1994. Dus het ek ook toegang gehad tot heelwat ouer boeke wat deur baie van ons ouer lesers geniet is.
Ek onthou nog vir ou Trompie en sy boksombende, Rooie, Dawie en Blikkies en hulle kattekwaad. Ek onthou nog die Swart Kat, ou Borrie, die seun van ‘n speurder in die polisie wat met sy unieke mondering gehelp het om skelms aan te keer vir sy pa se eenheid sonder dat die pa dit aanvanklik besef het.
Ek onthou nog die Swart Luiperd, oftewel Leon Fouché, wat met sy perd, Donker, en sy twee jagluiperds, Spikkels en Simson, vele avonture in die bosse van Midde-Afrika en die Amasonewoude van Suid-Amerika vele avonture beleef het.
Ek onthou nog vir Skip Wessels en sy drie vriende, Otter, Spanner en Krap, wat met Skip se luukse motorboot ook vele booswigte en kommuniste aan die pen laat ry het. Ja, dit was nog die era toe ons nog vir kommuniste bang was.
Ek onthou nog vir Frik Vorster, die Bramaanboer van die Noord-Transvaal wat destyds ‘n privaat speurder was wat ontroue huweliksmaats moes dophou en die nodige bewyse van ontrou moes insamel sodat ‘n skeisaak aanhangig gemaak kon word. So beland hy toe saam met so ‘n ontroue paartjie by ‘n Brahmaanveiling en net daar besluit hy hy het nou genoeg gehad van die privaat speurwerk en wil eerder met Brahmane gaan boer. Maar alles gaan nie so maklik soos wat hy gedink het nie. Daar gebeur gereeld dinge wat vir Frik telkemale in ‘n situasie laat beland waar hy nog ‘n moordsaak moes oplos of selfs ‘n beplande terreuraanval wat deur weermodifikasie veroorsaak sou word, moes stop.
Ek onthou nog vir Fritz Deelman, ‘n Suid-Afrikaanse agent, wat met sy futuristiese militêre toebehore en sy vuurpylaangedrewe vliegtuie ons land teen vele gevare en booswigte moes beskerm.
Ek onthou nog vir ou Rooi Jan, die fiktiewe grensboer wat destyds aan die onstabiele oosgrens van die Kaapkolonie as held ontpop het in die tyd van die grensoorloë tussen die veeboere en die Xhosas.
Ek onthou nog die Temmers van die Woestyn reeks waar verskeie heldekarakters allerhande misdadighede in die Kalahari rondom die gebied waar Upington nou is, aan die kaak moes stel.
Ek moet erken ek het nog nie van Deon Meyer se boeke gelees nie, maar ek verstaan wel dis baie goed gedoen.
Hopelik sal hierdie skrywe van my ook ‘n paar juweeltjies uit julle boekherinnerings kan opdiep.

#Afrikaans #avontuur #Boeke #fantasie #lees

Maak Lees Weer Lekker.

Wie op dees aarde het gedink dis ’n goeie idee om vir ’n spul hoërskoolkinders met tweedetaal Engels, in die Vrystaat nogal, Shakespeare voor te skryf? 

Jack Greeff jr