@leoncowle Yes Leon. Waar. Maar daar is aanhoudend vir ons gesê ons koop nie hulle goed nie. Onthou net daar is 0 (nul) Apple Stores in die hele Afrika. Net resellers met treurige "customer sat" en hoër pryse. Geen taal ondersteuning nie. Ou Maps.
Maar ook dis ons skuld dat hulle min markaandeel het 😉 🤷♂️