@johanpieterse82

3 Followers
17 Following
25 Posts
Hier is so 'n lekker bederfie en 'n terugblik na ons ou Afrikaanse tekenprente wat op televisie uitgesaai het. #Afrikaans #televisie #tv https://vuurslag.wordpress.com/2025/12/09/afrikaanse-tekenprent-nostalgie/
Google se nuutste KI eksperiment is besig om 'n bespotting van ernstige en harde nuus te maak. https://vuurslag.co.za/2025/12/03/ki-maak-die-nuus-verspot/
KI Maak Die Nuus Verspot

Google Discover se jongste KI eksperiment is besig om 'n groot bespotting van ernstige nuus te maak.

Vuurslag

Vakansiekos

Kan julle glo? Dis al minder as 'n maand voor Kersfees 2025. Dit voel nog soos gister toe ek aan die begin van die jaar 'n artikel geskryf het oor Kersfees uit die goeie ou dae en gewonder het wat 2025 vir ons sou inhou. En wat 'n soetsuur Sjinese roerbraai was 2025 nie. Deel van so 'n feesseisoen is ons onderskeie kostradisies.

https://vuurslag.wordpress.com/2025/11/27/vakansiekos/

Vakansiekos

Kan julle glo? Dis al minder as ‘n maand voor Kersfees 2025. Dit voel nog soos gister toe ek aan die begin van die jaar ‘n artikel geskryf het oor Kersfees uit die goeie ou dae en gewon…

Vuurslag

Serogasie, vrugbaarheidsbehandeling en bloedfamilie….

Serogasie, vrugbaarheidsbehandeling en bloedfamilie. Hierdie is voorwaar 'n hartseer artikel om te lees oor 'n vrou wat deur vrugbaarheidsbehandeling en serogasie gebore is. Hierdie artikel is al in Oktober 2024 geskryf maar ek lees dit nou eers raak op Wordpress se Freshly Pressed weergawe. Ek kan heeltemal verstaan hoekom die kerk en ander behoudende groepe bedenkinge gehad het hieroor. Hoe kyk mens 'n kind in die…

https://vuurslag.wordpress.com/2025/11/25/serogasie-vrugbaarheidsbehandeling-en-bloedfamilie/

Serogasie, vrugbaarheidsbehandeling en bloedfamilie….

Serogasie, vrugbaarheidsbehandeling en bloedfamilie. Hierdie is voorwaar ‘n hartseer artikel om te lees oor ‘n vrou wat deur vrugbaarheidsbehandeling en serogasie gebore is. Hierdie art…

Vuurslag
Het ons nie dalk te afhanklik geraak van groot internetdienste wat ons werkslewe en ontspanning oorgeneem het nie? https://vuurslag.co.za/2025/11/19/al-ons-digitale-eiers-in-enkele-mandjies/
Al Ons Digitale Eiers In Enkele Mandjies

Het ons nie die laaste paar jaar te afhanklik geword van groot internetgebaseerde dienste wat ons hele werkslewe en vermaaklikheid oorgeneem het? 

Vuurslag

Waar in die wêreld wil jy bly?

Waar in die wêreld sou jy graag wil bly as jy kon? Dis die vraag wat vandag op Wordpress se daaglikse skryfstimulus, oftewel "daily writing prompt" gevra word. Dit het my weer aan die dink gesit oor waar mens dan nou kan bly waar mens gelukkig kan wees. Mense verskil hemelsbreed en daar sal nooit volle eenstemmigheid hieroor bereik kan word nie.

https://vuurslag.wordpress.com/2025/11/14/waar-in-die-wereld-wil-jy-bly/

Waar in die wêreld wil jy bly?

Waar in die wêreld sou jy graag wil bly as jy kon? Dis die vraag wat vandag op Wordpress se daaglikse skryfstimulus, oftewel “daily writing prompt” gevra word. Dit het my weer aan die d…

Vuurslag

Hierdie is ‘n toets om te sien of wordpress wel markdown op sy mobile gadget kan gebruik. Ek weet nie heeltemal in watter formaat die mobile gadget blog artikels skryf nie. Ek kom wel agter dat soekenjins nie te lief is daarvoor nie.
Nommerlys

Eerste item.

Tweede item.

Derde item.

Kolpuntlys

Eerste kolpunt.

Tweede kolpunt.

Derde kolpunt.

https://vuurslag.wordpress.com/2025/11/07/markdown-toets-op-die-wordpress-mobile-gadget/

Markdown toets op die wordpress mobile gadget

Hierdie is ‘n toets om te sien of wordpress wel markdown op sy mobile gadget kan gebruik. Ek weet nie heeltemal in watter formaat die mobile gadget blog artikels skryf nie. Ek kom wel agter d…

Vuurslag

Ek lees nou net op wordpress se blog dat daar nou ‘n funk…

Ek lees nou net op wordpress se blog dat daar nou 'n funksie is waar mens ander skrywers van wie se blogs jy hou, kan aanbeveel by jou eie lesers. Voorheen moes jy mar die webskakel kopieer en self 'n inskrywing daaroor op jou eie blog sit, of jy moes van Wordpress se Reblog funksie gebruik maak. Nou is daar egter nog 'n manier wat jy kan gebruik om ander bloggers se artikels aan te beveel.

https://vuurslag.wordpress.com/2025/11/06/ek-lees-nou-net-op-wordpress-se-blog-dat-daar-nou-n-funk/

Ek lees nou net op wordpress se blog dat daar nou ‘n funk…

Ek lees nou net op wordpress se blog dat daar nou ‘n funksie is waar mens ander skrywers van wie se blogs jy hou, kan aanbeveel by jou eie lesers. Voorheen moes jy mar die webskakel kopieer e…

Vuurslag

Boeke wat jou op verre reise neem

Ek lees vandag een van ons bloggers, Jack Greeff, se artikels waarin hy die wekroep aanhef: Maak Lees Weer Lekker! Hy erken self dat hy op hierdie stadium van sy lewe nie genoeg lees nie en wys uit hoedat vandag se sosiale media en videokultuur gemaak het dat ons al minder net kan stil sit en lees. Baie van ons het in ons jonger jare die nodige aanmoediging en tyd gehad om die wêreld van boeke te kon verken.

https://vuurslag.wordpress.com/2025/10/31/boeke-wat-jou-op-verre-reise-neem/

Boeke wat jou op verre reise neem

Ek lees vandag een van ons bloggers, Jack Greeff, se artikels waarin hy die wekroep aanhef: Maak Lees Weer Lekker! Hy erken self dat hy op hierdie stadium van sy lewe nie genoeg lees nie en wys uit…

Vuurslag

SABC kry tweede aanmaning

Die SABC het hierdie week weereens 'n ernstige waarskuwing vanaf sy seinverspreider Sentech gekry dat hulle nie meer kan bekostig om die skuld op die SABC se rekening te dra nie. Tebogo Leshope, Sentech se hoofuitvoerende beampte, het in 'n aanbieding voor die portefeuljekomitee vir kommunikasie en digitale tegnologie dit duidelik gestel dat die SABC se wanbetaling 'n uiters dringende kwessie is wat nie uitgestel kan word totdat die nuwe SABC…

https://vuurslag.wordpress.com/2025/10/18/sabc-kry-tweede-aanmaning/

SABC kry tweede aanmaning

Die SABC het hierdie week weereens ‘n ernstige waarskuwing vanaf sy seinverspreider Sentech gekry dat hulle nie meer kan bekostig om die skuld op die SABC se rekening te dra nie. Tebogo Lesho…

Vuurslag