Ten Alle Tye
wandel en handel staan saam voor die deurwandel vra vir handel wat hom makeer vanmôre, sê handel, lê my gemoed maar vlakwant die gees is gewillig maar die vlees is swakkom, liewe handel, kom sit hier by mylaat ek vir jou wys hoe om oorwinning te kryal gaan dit hoe sleg en jou sug is so swaardie Heer sal jou altyd teen onheil bewaarjy moet leer om Hom ten alle tye te loofHy sal jou nooit van ʼn seën beroofas teëspoed jou tref, hardloop nie weghardloop na Hom, want Hy maak als regmense […]https://lastingminutes.wordpress.com/2024/07/09/ten-alle-tye/
