@danie10 Hi daar. Is dit ‘n Afrikaanse Danie — ek neem so aan met die naam én van? Het jou posts/boosts raakgeloop op die Federated Timeline hier op Masto. Lyk of jy interessant items post/boost! Aangename kennis, hier uit TX, VSA uit.
@leoncowle LOL yes I'm not one of the 44 and neither is my wife ;-)
Will do so thanks!