Met al die negatiwiteit oor die laaste ruk, het dit dalk tyd geword om minder gehoor aan sosiale media te gee. Sit kennisgewings af. Sit jou rekenaar af nรก werk. Tel 'n pen op en griffel gedagtes neer, eerder as om ure lank deur teks te soek na iets meer opwindend. Ek is self skuldig hieraan, gereeld, maar ek dink ek het bewustheid ontwikkel oor die probleem en probeer iets daaraan doen ๐