Oor daardie Cheslin Kolbe afstorm van Ramos se doelskop, wat veral Franse ondersteunners dink was omstrede:
Die reël sê dat die opponent mag begin hardloop vanaf die doellyn sodra die skopper sy beweging na die bal begin maak - nie 'n tree nie, net 'n beweging.
Kolbe kan 100m hardloop in omtrent 10.7s. Hy sal dus 22m vanaf 'n stilstaande posisie kan maak in minder as 3.5s.
Kolbe het ook saam met Ramos gespeel in Toulouse vir omtrent 6 jaar.
(1/2)