Luister nou na die laaste aflewering van En In Ander Nuus.

Spanbou-oefeninge maak dalk nie in almal se ideale naweek ’n verskyning nie, maar die Nuwe Kampusweekblad se nuusredakteur is vasbeslote om hegter bande met die res van die groep te smee.

Sewe Dinge Wat Jy Van Groep-Uitstappies Móét Weet! is hier beskikbaar: http://www.underknees.com/episodes-1/eian-sewe-dinge

#hoorspel #sitkom #radio #afrikaans #komedie #EnInAnderNuus #radiositkom #radiokomedie #podcast #sitcom #comedy #radiocomedy #radiositcom #underknees

En In Ander Nuus | Episode 3: Sewe Dinge Wat Jy Van Groep-Uitstappies Móét Weet — Under Knees-Produksies

Spanbou-oefeninge maak dalk nie in almal se ideale naweek ’n verskyning nie, maar die Nuwe Kampusweekblad se nuusredakteur is vasbeslote om hegter bande met die res van die groep te smee. Gaan Grethe die redaksie-uitstappie oorleef sonder om weer ’n kwaai brief te skryf? Waarheen neem Melissa die

Under Knees-Produksies