Happy Birthday #AFRIKAANS100!
Veels Geluk #Afrikaans!
Een honderd jaar van wonderlike tong klap lekker woorde.
#SouthAfrica #SuidAfrika #RSA
#AFR100 @bioskoop.org
www.afrikaans100.org

Die paar videohoeke wat beskikbaar gemaak is kan nie 100% uitsluitsel gee nie, maar daar is niks wat uitsluitlik wys dat hy sy aanloop te vroeg begin het nie.

Ramos self het meer as 3.5s gevat vanadat hy begin beweeg het, totdat hy die bal geskop het. Dis maar net sy styl.

Hy het ook waarskynlik so gefokus op die pale dat hy die eens vir Kolbe sien aankom het nie.

Dit alles het saamgekom om Kolbe die ondenkbare te laat bereik.

2/2

#rugby
#rwc2023
#suidafrika
#frankryk

Oor daardie Cheslin Kolbe afstorm van Ramos se doelskop, wat veral Franse ondersteunners dink was omstrede:

Die reël sê dat die opponent mag begin hardloop vanaf die doellyn sodra die skopper sy beweging na die bal begin maak - nie 'n tree nie, net 'n beweging.

Kolbe kan 100m hardloop in omtrent 10.7s. Hy sal dus 22m vanaf 'n stilstaande posisie kan maak in minder as 3.5s.

Kolbe het ook saam met Ramos gespeel in Toulouse vir omtrent 6 jaar.

(1/2)

#rugby
#rwc2023
#suidafrika
#frankryk

@GrahamDowns Yes, I was looking for South-Africans on Mastodon. There are two instances, mastodon.africa and keuwel.com, but there is alsmost no activity. #Afrikaans #SouthAfrica #SuidAfrika