Vergeet Instandhouding regtig nou al maande lank die Nuwe Kampusweekblad se stukkende balkondeur of het die redaksie ’n vyand waarvan hulle glad nie bewus was nie? Kan 'n studentekoerant die universiteit aanvat en daarmee wegkom? Luister nou na 'n Vurige Begeerte, die tweede aflewering van En In Ander Nuus: http://www.underknees.com/episodes-1/eian-n-vurige-begeerte
#hoorspel #radio #komedie #afrikaans #RadioSitkom #RadioTeater
En In Ander Nuus | Episode 2: ’n Vurige Begeerte — Under Knees-Produksies
Vergeet Instandhouding regtig nou al maande lank die Nuwe Kampusweekblad se stukkende balkondeur? Of het die redaksie ’n vyand waarvan hulle glad nie bewus was nie? Kan ’n studentekoerant die universiteit aanvat en daarmee wegkom? In hierdie week se episode probeer Melissa uitvind wat presies Studen
